Getsermons

Colourful

Colourful is a music programme on Radio Pulpit that celebrates Gospel music. Your presenter is the talented Janine van Niekerk, an expert in South-African Gospel music industry. She is also the manager of the SAMA-award winning Afrikaans gospel artist, Retief Burger.

152 sermonsWebsite

Latest sermon

Jonalan Vaughan about "The Indignant Little Bullock"

Nov 28, 2026 · 19m

Janine van Niekerk is speaking to Jonalan Vaughan about "The Indignant Little Bullock", his testimony in book form.

More sermons

  • Onblusbaar loop op die golwe

    Nov 14, 2026 · 23m

    Janine van Niekerk gesels met Onblusbaar oor haar nuwe single, "Wavewalker" en sommer haar pad met Jesus ook.

  • Muller Crauwkamp oor Kersfees in Augustus se musiek

    Oct 31, 2026 · 10m

    Janine van Niekerk gesels met Muller Crauwkamp oor die aand van Kersfees in Augustus die musiek wat in die produksie gepryk het.

  • Norton Oosthuis about Easthouse etc.

    Oct 31, 2026 · 17m

    Janine van Niekerk is speaking to Norton Oosthuis about Easthouse, ministry and his walk with Jesus.

  • Gillaum en Rene - Prins van Vrede

    Oct 17, 2026 · 19m

    Janine van Niekerk gesels met Gillaum en Rene Louw oor hulle lewens nou, NuweLof, hulle eie musiek en hulle pad met Jesus.

  • Ruth - My Vader

    Oct 10, 2026 · 20m

    Janine van Niekerk gesels met Ruth oor haar lied "My Vader" en die hele konsep van Vaderskap in enige mens se lewe.

  • Zander van der Westhuizen oor Akkoord

    Sep 5, 2026 · 25m

    Janine van Niekerk gesels met Zander van der Westhuizen oor Akkoord, ’n nuwe musiekprojek wat geloods is deur Bybel-Media. Die liedjies is laasweek tydens die Predikante Konferensie bekendgestel en...

  • Jeani sing mos

    Aug 22, 2026 · 18m

    Janine van Niekerk gesels met Jeani oor wanneer 'n old soul die lewe waardeer, en oor haar nuwe liedjie "Sing."

  • Worship Experience 2026 with Josue Avila

    Aug 8, 2026 · 13m

    Janine van Niekerk is speaking to Envor Moodley about Worship Experience 2026, whith Josue Avila is coming to South Africa to join with other artists and Christians in South Africa to worship for a...

  • Appel - Genade Water

    Jul 11, 2026 · 13m

    Janine van Niekerk gesels met Appel oor hoe hy glo die Here hom gebruik deur sy musiek.

  • Sean Butler - Gee ons krag

    Jul 11, 2026 · 16m

    Janine van Niekerk is speaking to Sean Butler about his life with Jesus, music and leaning lessons the hard way.

  • Jo Black by ons damesoggend

    Jul 4, 2026 · 18m

    Janine van Niekerk gesels met Jo Black wat die spreker en sanger is by Radiokansel se Damesoggend Vrydag, 21 Aug by Casa Social de Madeira.

  • Francois Boyce voel pa-wees is TOON-KRUL sake!

    Jul 4, 2026 · 21m

    Janine van Niekerk gesels met Francois Boyce oor sy voorreg om Levi se pa te mag wees en sy hartroerende lied "Om jou Pa te wees" wat daaruit gevloei het.

  • Lucas Perruquon and Sylvie Heriot about "Drive for Jesus."

    Jun 27, 2026 · 17m

    Janine van Niekerk is speaking to Lucas Perruquon and Sylvie Heriot about that stunning "Drive for Jesus" on his racing helmet when he races for the French Raceberry karting team.

  • Delano Venter skep uit sy gebrokenheid

    May 30, 2026 · 5m

    Uit Delano Venter se gebrokenheid, vloei nuwe musiek onder die naam "Through Christ", met die hoop dat sy kwesbaarheid vir ander genesing kan bring in Sy teenwoordigheid (Gal 2:20). Die liedjie se...

  • Gerrit van Wyk oor genade

    May 9, 2026 · 21m

    Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, sy musiek en die bediening.

  • Pierre Henrico vier Sy genade

    May 9, 2026 · 16m

    Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.

  • DJ Boom - Praat met my

    May 2, 2026 · 18m

    Janine van Niekerk gesels met Remus du Plessis, op Tiktok bekend as DJ Boom oor sy liedjie, Praat met my, en die harde pad wat hy moes loop na Jesus toe. AS jy die liedjie soek - hier is die link -...

  • Tania Strauss skryf en sing Jessie

    Apr 18, 2026 · 19m

    Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom.

  • Milah - Holy Holy Holy

    Apr 18, 2026 · 18m

    Janine van Niekerk gesels met 15 jarige Milah oor haar hart vir Jesus, musiek en om mense te seën met hoop. Haar debuut enkelsnit is "Holy, Holy, Holy".

Is this your podcast?

Claim Colourful for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.

Claim this podcast

Take these sermons with you.

Follow Colourful in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.

Download on the App StoreGet it on Google Play

Join our newsletter

We will deliver product news and updates straight to your email like that Raven delivered food to Elijah. Subscribe 👇

Getsermons

Getsermons provides a seamless way to discover sermons by preachers, churches and topics.

Download on the App Store
Get it on Google Play

Connect with us

© 2026 Getsermons App LTD. All rights reserved.