
Elvira Joubert PotGooi
Welkom by die Elvira Joubert PotGooi – 'n plek waar eerlike gesprekke, geloof, inspirasie en die alledaagse lewe bymekaar kom.Saam met Elvira verken ons temas wat die hart raak: geloof, familie, persoonlike groei, hoop, uitdagings en die stories wat ons vorm. Elke episode bied...
Latest sermon
WIE HET JOU OOR?
Nov 5, 2026 · 10m
Real conversations, real moments, and a little lipstick mishap. That's life.Die stemme waarna jy luister, vorm die waarheid wat jy glo, maar is dit God se waarheid?Nie elke stem waarna jy...
More sermons
MY KANT. JOU KANT. GOD SE KANT
Sep 17, 2026 · 22m
Ons sien ’n deel. God sien die groter prentjieElke storie het meer as een kant.Daar is my kant, wat ek gesien, gevoel en beleef het.Daar is jou kant, wat jy gesien, gevoel en beleef het.En dan is daar...
Wie Besit jou huis?
Sep 17, 2026 · 6m
Die vyand het nie jou hele huis nodig nie… net een spyker in die muur.Een kompromie.Een deur wat oopbly.Een ding wat jy weet nie daar hoort nie, maar wat jy aanhou verskoon.Ons dink soms: “Dis net...
Vir wat kniel jy wanneer niemand anders kyk nie?
Aug 7, 2026 · 28m
Shadrag, Mesag en Abednego het in ’n wêreld geleef waar almal verwag is om voor dieselfde beeld te buig. Die druk was groot, die gevolge was ernstig en die oond was reeds warm — maar hulle het geweier...
Is Jou tee sterk genoeg?
Jul 28, 2026 · 10m
Tee leer ons iets besonders oor ons wandel met God. ☕💧Water alleen is net water. 'n Teesakkie alleen is net 'n teesakkie. Maar wanneer hulle saamkom, begin iets besonders gebeur.En hoe...
GEKROON
Jul 26, 2026 · 11m
Kom wees deel van ’n kreatiewe en geestelike retreat, aangebied in samewerking met Bernina.GEKROON is ’n unieke retreat-ervaring wat vroue nooi om weer met hulself in aanraking te kom deur kuns,...
Waar Pas Ek In?
Jun 29, 2026 · 56m
Jesus se antwoord: “Doen wat Ek jou geroep het om te doen.”Ons vra so maklik: “Here, waar pas ek in? Wat is my plek? Hoe kan ek ’n verskil maak?”Maar soms is Jesus se antwoord eenvoudiger as wat ons...
Die Gevaar van "Ek Sal Later"
Jun 4, 2026 · 25m
Uitstel (*delay - lui*) of Ongehoorsaamheid? 🎙️🔥Hoeveel keer sê ons: “Ek sal later,” maar eintlik vra God vir nou?In hierdie episode gesels ons oor die gehoorsaamheid van Nehemia, ’n man wat nie...
Swanger met God Se Plan
May 26, 2026 · 14m
In hierdie episode praat ons oor doel, geloof, vrees en die saad wat Jesus binne-in jou geplant het. 🌱✨Deur persoonlike getuienisse, Bybelse waarheid en die verhaal van Koningin Ester, word jy...
Is this your podcast?
Claim Elvira Joubert PotGooi for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Elvira Joubert PotGooi in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.