
About this sermon
God het soveel meer vir ons ingedagte as wat ons Hom toelaat om aan ons te openbaar. Ware, diep aanbidding is groeiend uit n honger vir Jesus!. Kyk lekker saam met my (Rassie) en Piet en Aliche!
More from Oaks

Kanker en die dood (EP3)
Mar 27, 2026 · 43m
vir die derde in ons reeks oor kanker het ons Idonette in die studio gehad om te getuig hoe God steeds betrokke was in haar lewe naday sy haar suster aan kanker verloor het.
God tree in tydens kanker behandeling
Mar 16, 2026 · 39m
In ons eerste podcast oor kanker het Charlotte getuig van ń wonderwerk! In hierdie podcast vertel Stephan hoe God hom kom ontmoet het tydens behandeling deur gebed, gemeenskap en sy eie journey!
Kanker Genees!
Feb 28, 2026 · 36m
God het Charlotte kom genees van haar kanker op n bo-natuurlike manier. Geniet die OAKS podcast se reeks van 3 episodes oor kanker!!!

Werk kerk nog?
Jan 20, 2026 · 52m
Ek hoor baie mense sê, kerk werk nie meer nie!!!Die jongwerkendes begin geluide maak van struktuur ,formaat en verandering. Dit was nog altyd God se plan dat kerk uit verskillende generasies moet...

Dwelms, Demone en Vryheid in Jesus
Jan 5, 2026 · 30m
Rassie gesels met Bertus wat Jesus in een aand vrygemaak het van 8 jaar se dwelm misbruik en okkultisme!
Gifts of healing
Aug 22, 2024 · 22m
The bible teaches that we can receive GiftS of Healing to minister God's Healing to people. Enjoy this episode on healing!
Take these sermons with you.
Follow Oaks in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.