
The Prodigal Daughter Podcast
Die eensame vriend
Oct 14, 2025 · 6m
Prefer sermons downloaded automatically?
About this sermon
Let me know your thoughts!
Daar is tye in ons geloofswandel waar dit voel asof niemand verstaan nie. Jy kyk rond en sien mense vol vreugde en gemeenskap, maar jy voel leeg en afgesonder — asof jy alleen loop op die pad saam met God. Hierdie episode gaan oor daardie stil, pynlike oomblikke van eensaamheid.
Wanneer jy geen vriende het om jou hart mee te deel nie, wanneer selfs mense naby jou nie verstaan waardeur jy gaan nie — is dit juis daar waar God sag praat. Soms trek Hy ons opsetlik weg van geraas en mense, nie om ons te straf nie, maar om ons te vorm. In eensaamheid ontdek ons Sy teenwoordigheid op die diepste manier.
Kom luister hoe ons gesels oor hoe om vrede te vind in die alleen tye, hoe om die stilte te omhels, en hoe God self jou Eensame Vriend word — die Een wat altyd naby is, selfs wanneer niemand anders is nie.
More from The Prodigal Daughter Podcast
Esau - Die eie ek
Oct 6, 2026 · 25m
Let me know your thoughts!🎙️ ESAU — DIE EIE EKWat is jou bord lensies?Esau het iets van enorme waarde gehad — sy eersgeboortereg. Maar in ’n oomblik van moegheid en honger het dit wat hy nou wou hê,...
Cain's Heart
Sep 9, 2026 · 32m
Let me know your thoughts!We know Cain as the “evil brother” — the jealous man who murdered Abel. But what if the deeper issue started long before the murder?In this episode of The Prodigal Daughter...
Kain se hart
Sep 7, 2026 · 28m
Let me know your thoughts!Ons ken Kain as die “bose broer” — die een wat uit jaloesie vir Abel vermoor het. Maar wat as daar iets dieper in sy hart aangegaan het?In hierdie episode van The Prodigal...
Control, Our Bondage
Aug 26, 2026 · 21m
Let me know your thoughts!We love to say, “God is in control.”But do we actually live like we believe it?Sometimes we surrender something to God in prayer — only to pick it straight back up and...
Wat is in jou hart?
Aug 18, 2026 · 19m
Let me know your thoughts!Wat is regtig in jou hart? ❤️Ons is dikwels vinnig om ander se foute, motiewe en tekortkominge raak te sien — maar wanneer laas het ons vir God gevra om óns harte te...
When your friends don't believe
Jun 10, 2026 · 19m
Let me know your thoughts!What happens when the people you love most don't believe in Jesus?In this heartfelt episode of The Prodigal Daughter Podcast, Nicole Viljoen explores one of the most...
Take these sermons with you.
Follow The Prodigal Daughter Podcast in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.