Getsermons

Alles Uniek Potgooi

GuideMe- Ons pad na geestesgesondheid

Jul 10, 2026 · 29m

Download

Prefer sermons downloaded automatically?

About this sermon

Saam met Berader Este Marais van GuideMe Mental Wellness gesels ons oor geestesgesondheid, heelwording en persoonlike groei vanuit 'n Bybelse perspektief. Elke episode fokus op 'n nuwe onderwerp, bied praktiese insigte en gee jou ook die geleentheid om jou vrae in te stuur.

Ons vertrou dat hierdie reeks jou sal bemoedig, toerus en jou nader aan Jesus sal bring.

More from Alles Uniek Potgooi

  • Toe deure

    Sep 26, 2026 · 10m

    In hierdie episode van Alles Uniek deel Henriëte die storie agter ’n lied wat uit ’n persoonlike geloofsreis ontstaan het.Sy gesels oor oop en toe deure, moeilike omstandighede, geloof en die keuses...

  • Joernaal van 'n Oorwinnaar - Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit

    Jul 5, 2025 · 19m

    Uit die tema van identiteit, kom fokus Anita op die Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit

  • Alles Uniek Boekklub - Getuienis deur Rachel-Mari Ackermann

    Jun 1, 2025 · 55m

    Rachel-Mari Ackermann deel met ons haar getuienis uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie.Wat 'n getuienis vol inspirasie en hoop!Ons vat hande saam vir hierdie program met Audience of One Media...

  • Gevorm deur die Pottebakker - 'n Middernag Boodskap

    May 10, 2025 · 32m

    Christelle van Kinna's Clay gesels met ons oor die die belangrikste gebeurtenis waarvoor ons gereed moet wees.

  • Joernaal van 'n oorwinnaar

    Apr 7, 2025 · 35m

    Ons gesels in hierdie aflewering met Anita en Didi oor Identiteit.

  • Alles Uniek Boekklub

    Mar 23, 2025 · 37m

    Audience of One en Koue Koffie Boeke gesels meer oor beskikbare boeke.'n Getuienis word ook gedeel deur skrywer en illustreerder, Rachel-Mari, uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nieLuister saam...

Take these sermons with you.

Follow Alles Uniek Potgooi in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.

Download on the App StoreGet it on Google Play

Join our newsletter

We will deliver product news and updates straight to your email like that Raven delivered food to Elijah. Subscribe 👇

Getsermons

Getsermons provides a seamless way to discover sermons by preachers, churches and topics.

Download on the App Store
Get it on Google Play

Connect with us

© 2026 Getsermons App LTD. All rights reserved.