Getsermons

Alles Uniek Potgooi

Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan.Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring.Ons gesels oor die Woord van God, ons bid...

46 sermonsWebsite

Latest sermon

Toe deure

Sep 26, 2026 · 10m

In hierdie episode van Alles Uniek deel Henriëte die storie agter ’n lied wat uit ’n persoonlike geloofsreis ontstaan het.Sy gesels oor oop en toe deure, moeilike omstandighede, geloof en die keuses...

More sermons

  • GuideMe- Ons pad na geestesgesondheid

    Jul 10, 2026 · 29m

    Saam met Berader Este Marais van GuideMe Mental Wellness gesels ons oor geestesgesondheid, heelwording en persoonlike groei vanuit 'n Bybelse perspektief. Elke episode fokus op 'n nuwe onderwerp, bied...

  • Joernaal van 'n Oorwinnaar - Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit

    Jul 5, 2025 · 19m

    Uit die tema van identiteit, kom fokus Anita op die Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit

  • Alles Uniek Boekklub - Getuienis deur Rachel-Mari Ackermann

    Jun 1, 2025 · 55m

    Rachel-Mari Ackermann deel met ons haar getuienis uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie.Wat 'n getuienis vol inspirasie en hoop!Ons vat hande saam vir hierdie program met Audience of One Media...

  • Gevorm deur die Pottebakker - 'n Middernag Boodskap

    May 10, 2025 · 32m

    Christelle van Kinna's Clay gesels met ons oor die die belangrikste gebeurtenis waarvoor ons gereed moet wees.

  • Joernaal van 'n oorwinnaar

    Apr 7, 2025 · 35m

    Ons gesels in hierdie aflewering met Anita en Didi oor Identiteit.

  • Alles Uniek Boekklub

    Mar 23, 2025 · 37m

    Audience of One en Koue Koffie Boeke gesels meer oor beskikbare boeke.'n Getuienis word ook gedeel deur skrywer en illustreerder, Rachel-Mari, uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nieLuister saam...

  • Alles Uniek Boekklub

    Feb 26, 2025 · 43m

    Ons gesels met uitgewers, skrywers en boek verkopers.Ons gesels met Elaine van Audience of One en leer meer oor waar Sy begin het in haar reis as uitgewer en skrywer. Haar getuienis gee soveel...

  • Gevorm deur die Pottebakker

    Feb 17, 2025 · 26m

    Wat beteken dit wanneer die Here sê Hy is die Pottebakker en ons is die klei?Christelle breek die detail van hierdie spesiale kunstegnieke oop, leer ons waarom dit Al jare vir ons geleer word en in...

  • Joernaal van 'n oorwinnaar

    Feb 17, 2025 · 24m

    Joernaal van oorwinnaar bevat inhoud van mense Soos ek en jy, met goeie en slegte seisoene. Hoe hul daardeur gewerk het of steeds werk. Hul vertel van hul pad van oorwinning saam met die...

  • Vuurdraers

    Nov 21, 2024 · 18m

    Wat is Jou doel op aarde?Stap saam in die lering oor hoe om 'n draer van Vuur en draer van krag te wees.

  • Profetiese Soene

    Nov 8, 2024 · 28m

    Profetiese Soene deur Jessica van der Walt.Die Woord van God is Soos Soene. Jessica gee Woord en verduidelik wat dit beteken as Sy praat van die Soene van God.Ons lees 2 profetiese woorde uit...

  • Soen die Seun

    Oct 30, 2024 · 9m

    Ons Gaan aan met Episode 3 rondom die Soene van God.Hierdie week gesels Jessica vd Walt van Spirit Life School oor die tema: Soen die Seun

  • Die Genade Soene van God

    Oct 23, 2024 · 9m

    Jessica vd Walt van Spirit Life School gesels rondom die tema: Soene van God.Hierdie aflewering Gaan meer oor die Genade Soene van GodKosbaar wanneer jy hoor, " kom huis toe, Ek wag vir jou..."

  • Verlore - deur Channie Wessels

    Oct 17, 2024 · 8m

    Channie deel 'n brief uit 'n plek waar die Here haar weer kom wys het wat verlorenheid beteken.

  • Die Soene van God

    Oct 16, 2024 · 8m

    Jessica vd Walt van Spirit Life School kom leer ons meer oor die term" Die Soene van God"

  • Trots

    Sep 18, 2024 · 13m

    Anita Overcomer gesels oor Trots

  • Mental Memorials

    Sep 11, 2024 · 17m

    Anita Overcomers gesels oor Mental Memorials waarna ons altyd na toe terug hardloop. Dis tyd om los te kom en aan te beweeg

  • Aangaande Jou

    Aug 30, 2024 · 5m

    Wees 'n pynappel. Wees dit Wie God Jou geroep het om te wees en weet jy is uiters kosbaar vir God.'n Skrywe deur Channie Wessels.

  • Potgooi Getuienis

    Aug 30, 2024 · 25m

    Ongelooflike getuinenisse van mense wat weet niks is vir God ontmoontlik nie, God is altyd teenwoordig, daar is hoop vir elkeen en God is reg om met Jou te ontmoet.Ons hoor in hierdie Potgooi oor vere...

Is this your podcast?

Claim Alles Uniek Potgooi for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.

Claim this podcast

Take these sermons with you.

Follow Alles Uniek Potgooi in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.

Download on the App StoreGet it on Google Play

Join our newsletter

We will deliver product news and updates straight to your email like that Raven delivered food to Elijah. Subscribe 👇

Getsermons

Getsermons provides a seamless way to discover sermons by preachers, churches and topics.

Download on the App Store
Get it on Google Play

Connect with us

© 2026 Getsermons App LTD. All rights reserved.