
Sermons

Die Gelykenis van die vreemde beloning
Oct 12, 2025 · 45m

Die Gelykenis van Ou en Nuwe Skatte
Oct 5, 2025 · 36m
‘n Gelowige staan altyd voor die uitdaging van groei: om buigbaar vas te hou aan kernwaarhede en terselfdertyd nederig genoeg te wees om die beperktheid van sy eie verstaan te erken. So hou ‘n...

Sê "La Vie" - Episode 3 - Om met demone te praat of nie…
Sep 29, 2025 · 38m
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Dit staan geskrywe… maar nie in die Bybel nieTema: Om met demone te praat of nie…

Jy is eers vry as jou bloedlynvloeke afgesny is
Sep 28, 2025 · 39m

Glo in jouself en volg jou drome!
Sep 21, 2025 · 44m
Hierdie boodskap spreek die selfgesentreerde humanistiese klem van ons tyd aan en wilgelowiges toerus om hulle identiteit te vind in die paasmisterie van sterf om te leef.

Alles gebeur met 'n rede
Sep 14, 2025 · 42m

Sê "La Vie" - Drake, 666 en ander openbaringe
Sep 8, 2025 · 32m
In Hierdie Sê “La Vie”:Tema: Drake, 666 en ander openbaringeGerhard de Jager & Stephan Joubert

God: Nêrens, hier, oral
Sep 7, 2025 · 36m

Sê "La Vie" - Episode 4 - Die Opwindende Boodskap van die Oordeel
Sep 1, 2025 · 30m
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: Die Opwindende Boodskap van die OordeelKoos van der Merwe & Dreyer Rall

Verantwoordbaarheid: Gaan ek regtig van álles verslag doen?
Aug 31, 2025 · 44m

Sê "La Vie" - Episode 3 - Selfondersoek
Aug 25, 2025 · 31m
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: SelfondersoekKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

Heelhartigheid: Vra Hy regtig álles?
Aug 24, 2025 · 44m

Sê "La Vie" - Epidsode 2 - Wanneer is die regte ding die verkeerde ding?
Aug 18, 2025 · 28m
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: Wanneer is die regte ding die verkeerde ding?Koos van der Merwe & Gerhard de Jager

Sondag diens: Godsdiens: Kan dit sleg wees?
Aug 17, 2025 · 46m

Sê "La Vie" - Episode 1 - Die Waarheid is Vas, Maar dit Beweeg
Aug 11, 2025 · 35m
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: Die Waarheid is Vas, Maar dit BeweegKoos van der Merwe & Barbara van der Merwe

Waarheid: Vir alle tye?
Aug 10, 2025 · 44m
Jesus maak verstommende uitsprake oor waarheid, waarvan hierdie sekerlik die meesomvattende is: Hemel en aarde sal verbygaan, maar my woorde sal ewig bly. Dit betekendat ‘n mens Jesus se uitsprake oor...

Sê "La Vie" - Episode 2 - Wie maak die wêreld so deurmekaar?
Aug 4, 2025 · 38m

'n Onseker Wêreld
Aug 3, 2025 · 41m

Sê "La Vie" - Episode 1 - Die grootste oorlog is nader as wat jy dink
Jul 28, 2025 · 41m
In hierdie Sê "La Vie":R𝗲𝗲𝗸𝘀: Wanneer Die Wêreld Deurmekaar RaakT𝗲𝗺𝗮: Die grootste oorlog is nader as wat jy dinkKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

'n Onveilige wêreld...
Jul 27, 2025 · 45m
Is this your podcast?
Claim Eden Gemeente for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Eden Gemeente in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.