
About this sermon
Ons leer die belangrikheid van gebed en pas dit ook prakties toe deur saam te bid en voorbidding vir jou te doen.
Kunswerk deur Neil Breebaart van Art Refined. Volg Art Refined op oa. Facebook, TikTok, YouTube en Instagram
More from Alles Uniek Potgooi

Toe deure
Sep 26, 2026 · 10m
In hierdie episode van Alles Uniek deel Henriëte die storie agter ’n lied wat uit ’n persoonlike geloofsreis ontstaan het.Sy gesels oor oop en toe deure, moeilike omstandighede, geloof en die keuses...

GuideMe- Ons pad na geestesgesondheid
Jul 10, 2026 · 29m
Saam met Berader Este Marais van GuideMe Mental Wellness gesels ons oor geestesgesondheid, heelwording en persoonlike groei vanuit 'n Bybelse perspektief. Elke episode fokus op 'n nuwe onderwerp, bied...

Joernaal van 'n Oorwinnaar - Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit
Jul 5, 2025 · 19m
Uit die tema van identiteit, kom fokus Anita op die Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit

Alles Uniek Boekklub - Getuienis deur Rachel-Mari Ackermann
Jun 1, 2025 · 55m
Rachel-Mari Ackermann deel met ons haar getuienis uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie.Wat 'n getuienis vol inspirasie en hoop!Ons vat hande saam vir hierdie program met Audience of One Media...

Gevorm deur die Pottebakker - 'n Middernag Boodskap
May 10, 2025 · 32m
Christelle van Kinna's Clay gesels met ons oor die die belangrikste gebeurtenis waarvoor ons gereed moet wees.

Joernaal van 'n oorwinnaar
Apr 7, 2025 · 35m
Ons gesels in hierdie aflewering met Anita en Didi oor Identiteit.
Take these sermons with you.
Follow Alles Uniek Potgooi in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.