
Alles Uniek Potgooi
Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan.Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring.Ons gesels oor die Woord van God, ons bid...
Sermons

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 5B. - Job
Mar 19, 2024 · 14m
Van slagoffer na Oorwinnaar Luister saam na Anita van Zyl, Christelike Berader waar Sy ons meer leer oor Gebrokenheid in die tweede gedeelte uit Job

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 5A. - Job
Mar 13, 2024 · 17m
Ons kyk na die lewe van Job en wat ons oor ons eie lewe hieruit leerIn hierdie aflewering oor Gebrokenheid leer ons verder hoe om te beweeg van slagoffer na Oorwinnaar.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 4. Adam Identiteit
Mar 5, 2024 · 16m
In Aflewering 4 kuier ons saam met Anita Van Zyl, Christelike Berader oor ons identiteit in Christus Jesus. Hierdie reeks oor Gebrokenheid help ons om God se Hart vir ons beter te verstaan, vry te kom...

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 3. Lucifer en Engele
Feb 28, 2024 · 13m
Dit is belangrik om te weet wat God oor Jou dink. Hy het Jou nooit verwerp nie.Luister saam na die derde aflewering in die reeks oor Gebrokenheid saam met Anita van Zyl, Christelike Berader en groei...

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 2. Jou Skeppingsdoel
Feb 20, 2024 · 17m
Jy vra dalk wat is Jou Skeppingsdoel,Luister saam na die 2de aflewering van Die reeks oor Gebrokenheid waar Anita, Christelike Berader ons meer vertel en ons help om te groei van slagoffer tot...

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 1: Bekendstelling
Feb 13, 2024 · 16m
Luister saam na Anita, Christelike Berader, waar Sy ons op 'n reis Neem van herstel in die reeks oor Gebrokenheid. Van Slagoffer tot Oorwinnaar!
Is this your podcast?
Claim Alles Uniek Potgooi for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Alles Uniek Potgooi in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.