
Alles Uniek Potgooi
Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan.Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring.Ons gesels oor die Woord van God, ons bid...
Sermons

Symphony of Worship deur Wenna Terblanche
Jul 25, 2024 · 4m
Worship musiek Deur Wenna Terblanche Passie vir Jesus Bybelskool

Saambid
Jul 17, 2024 · 35m
Ons leer die belangrikheid van gebed en pas dit ook prakties toe deur saam te bid en voorbidding vir jou te doen.Kunswerk deur Neil Breebaart van Art Refined. Volg Art Refined op oa. Facebook, TikTok,...

Saambid
Jul 13, 2024 · 39m
Ons bid saam. Ons leer weer hierdie week meer oor Gebed en Dan bid ons saam.Wat word deur gebed bereikWat produseer gebedGebed en die Heilige GeesOns leer om dit te verstaan en dit te begin DOEN met...

Bly by My
Jul 13, 2024 · 6m
Aangaande jou deur Channie WesselsHierdie episode deel Channie 'n Persoonlike getuienis.

Aangaande jou
Jun 27, 2024 · 9m
Some say love, I know loveWat is Jou waarde? Kyk jy met Jou eie oë, of God se oë. Moenie uitmis in die lewe nie. Weet Wie jy in Christus is en leef volheid, in oorwinning!

Aangaande jou
Jun 20, 2024 · 6m
Hoe loop jy in Jou skoene, vrou en dogter van God?Channie Wessels skryf weer 'n "heart warming" skrywe aan elke vrou.

Aangaande jou
Jun 13, 2024 · 9m
Aangaande jou - Wat is God se Hart aangaande jou.Voorlesing uit die hart en pen van Channie Wessels

Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 3
Jun 12, 2024 · 15m
Anita gesels Verder oor ons Identiteit in Christus JesusWie bepaal Jou waarde?

Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 2
Jun 5, 2024 · 10m
In die tweede aflewering in die nuutste reeks oor Identiteit, gesels Anita, Christelike Berader, verder oor ons identiteit in Christus Jesus

Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 1
May 29, 2024 · 15m
In hierdie reeks gesels Anita, Christelike Berader en skrywer oor IdentiteitVan Slagoffer na Oorwinnaar


Fone
May 20, 2024 · 10m
Tasha gesels met maatjies oor fone, vertel 'n storie, gesels oor die Les wat ons leer en bid saam met die maatjies.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 11- Vergifnis
May 15, 2024 · 19m
VergifnisSo 'n belangrike aksie wat ons moet Neem. Teenoor Ander sowel as onsself.Jy kan van 'n slagoffer groei na 'n overcomer In Christus JesusOns kuier saam in die laaste aflewering in hierdie...

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 10- Liefdestale
May 8, 2024 · 19m
Wat is my liefdestaal en hoe gebruik ek dit?Wat het die Liefdestale te doen met my Gebrokenheid? Wat laat my Geliefd of verwerp voel?Luister saam en leer hoe om te groei van slagoffer na Oorwinnaar.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 9- Die rol van broers en susters
May 1, 2024 · 20m
Die rol van broers en sustersIn hierdie episode gesels Anita van Zyl, Christelike Berader, verder oor waar Gebrokenheid vandaan kom.Jy kán genees en vry raak!Van Slagoffer tot Oorwinnaar!

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Psalm 139
Apr 24, 2024 · 7m
Psalm 139God weet alles, kan enige iets herstel, Hy is bo alle omstandighede.God omsluit ons van alle kante.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 8- Die rol van 'n moeder
Apr 17, 2024 · 18m
Van Slagoffer tot OorwinnaarJy kan genees van wonde uit Jou ouerhuis, hoe Klein ookal. Anita van Zyl, Christelike Berader gesels Verder in die reeks oor Gebrokenheid oor die rol van 'n moeder en...

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7b- Aardse gesin
Apr 9, 2024 · 15m
In hierdie aflewering gesels Anita oor die rol van 'n Vader in die reeks oor Gebrokenheid.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7 - Hemelse gesin
Apr 3, 2024 · 14m
Gebrokenheid - Episode 7. - Hemelse GesinHoe lyk die vrug (bv. Aggressie, woede,hartseer ens.) in Jou lewe?Wat is die wortel hiervan? Wat was Jou behoefte gewees? Waar het die Gebrokenheid (hetsy...

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 6. - Implikasies van Golgotha
Mar 26, 2024 · 18m
Die Implikasies van GolgothaDie oorwinning is vir jou behaal
Is this your podcast?
Claim Alles Uniek Potgooi for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Alles Uniek Potgooi in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.