
Die Noodkreet
Mayday - die noodkreet van ons generasie.As 'n gemeente hoor ons die noodkreet vanjong mense in Pretoria en roep uit na God. Ons wil 'n omgewing skep waar ons nader aan God kan kom, meer van sy woord kan leer en ook in community kan leef met Sy mense.As 'n kerk leef ons...
Latest sermon
Hoe diep is jou wortels, as die lewe jou ontwortel?
Nov 25, 2026 · 38m
’n Mooi afsluiting van die reeks wat fokus op identiteit, geloof en die fondasie waarop ons ons lewens bou.
More sermons

Find my...
Nov 20, 2026 · 34m
God is ’n soekende God. Hy kyk nie net van ’n afstand af nie – Hy kom soek jou. Te midde van die geraas, die stories en die mense om jou, sien Hy jou raak.


Receipts Gestoor, Skuld Kwytgeskeld
Oct 16, 2026 · 37m
Ons vergewe nie omdat iemand dit verdien nie, maar omdat ons kies om vry te wees. Deur te vergewe, oorwin ons bitterheid en seerkry. Die Here vra dit van ons, en ons kan die oordeel aan Hom oorlaat....

God se genade hart- 'n skoene- uittrek- plek
Oct 13, 2026 · 44m
Die volgende gelykenis is die gelykenis van die arbeiders in die wingerd, soos ons dit in Matteus 20:1–16 vind.

ShipsHappens- Geliefdes, dis 'n voorreg!
Oct 12, 2026 · 59m
Van singel wees tot trou — ons gaan voort met ons 3-week reeks oor verhoudings, liefde, singelheid en alles tussenin. In Deel 3 gesels ons oor die huwelik — wat beteken dit om ’n huwelik te bou wat...

My Storie, Sy Genade
Oct 12, 2026 · 42m
In hierdie episode deel Derick sy persoonlike getuienis — van ’n lewe waarin hy met sy seksualiteit geworstel het, tot waar hy vandag staan in sy verhouding met God. Hy vertel van die uitdagings,...

Die Roekelose Vader
Oct 12, 2026 · 36m
In hierdie reeks kyk ons na die heiligheid van Jesus, Sy karakter en wie Hy werklik is. Ons ontdek wat dit beteken om Hom te volg en hoe ons lewens verander wanneer ons nader aan Hom leef. Luister...

ShipsHappens - Its complicated: Dating in ‘n generasie van situationSHIPS
Sep 11, 2026 · 53m
Van singel wees tot trou — ons gaan voort met ons 3-week reeks oor verhoudings, liefde, singelheid en alles tussenin. In Deel 2 gesels ons oor dating — hoe lyk dit om doelgerig te date, wat is...

ShipsHappen - No Cap, No Distractions
Sep 3, 2026 · 40m
Van singel wees tot trou — ’n 3-week reeks oor verhoudings, liefde, singelheid en alles tussenin. In hierdie eerste episode gesels ons oor singleness — hoe om hierdie seisoen te verstaan, te geniet en...

By wie koop jy lugtyd
Aug 21, 2026 · 54m



Hulle weet nie wat ons weet nie
Jul 31, 2026 · 37m



Die Onortdokse Redder
Jul 3, 2026 · 34m

Die Onwaarskynlike Redder
Jun 26, 2026 · 43m

Rebel Redder
Jun 19, 2026 · 38m

Speel my coach ek is in
Jun 14, 2026 · 36m
Is this your podcast?
Claim Die Noodkreet for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Die Noodkreet in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.