
Die Noodkreet
Mayday - die noodkreet van ons generasie.As 'n gemeente hoor ons die noodkreet vanjong mense in Pretoria en roep uit na God. Ons wil 'n omgewing skep waar ons nader aan God kan kom, meer van sy woord kan leer en ook in community kan leef met Sy mense.As 'n kerk leef ons...
Sermons

Geaktiveer: Van Toeskouer na Getuie
Jun 5, 2026 · 40m
Is jou geloof 'n produk wat jy verbruik vir jou eie gemoedsrus, of is dit 'n krag wat jou dryf na mense wat God nog nie ken nie?

Come alive dry bones
May 29, 2026 · 42m
In die pinkster tyd het Bruce Wesley van Texas om die boodskap met ons te deel. Sonder God lyk areas van ons lewe soos droe bene- sonder hoop, sonder lewe en sonder rigting.

Die magtige bytjie
May 22, 2026 · 41m


Vergenoegdheid met Godvresendheid is groot wins
Apr 24, 2026 · 39m
In die Koning se Boardroom deel 2- Rentmeesterskap


Wie skuif die meubels?
Apr 3, 2026 · 39m

Nuwe Skepping
Mar 27, 2026 · 35m

Finale Oordeel
Mar 20, 2026 · 40m

Vertel Almal
Mar 13, 2026 · 39m

Sending
Mar 6, 2026 · 38m

Evangelie
Feb 27, 2026 · 36m

Belofte
Feb 20, 2026 · 45m

Sondeval
Feb 13, 2026 · 49m

Skepping
Feb 6, 2026 · 37m

Inwording - Soos wat jy gaan
Feb 4, 2026 · 1h 0m

Hoe graag God jou wil gebruik in 2026
Jan 30, 2026 · 40m

God se Roeping vir Sy Kerk
Jan 23, 2026 · 34m

Om God se wil mis te verstaan nie
Jan 16, 2026 · 32m

Die Geskenk van Sy teenwoordigheid.
Jan 2, 2026 · 25m
Is this your podcast?
Claim Die Noodkreet for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Die Noodkreet in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.