
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Sermons
Titus 1:1-4 Waarom het ons Titus nodig?
Mar 24, 2025 · 44m
2 Konings 2:1-15 Elia se Hemelvaart. So, wat nou?
Mar 19, 2025 · 45m
1 Konings 22:1-40 Valse bekering, 'n ware dissipel, en die HERE.
Mar 3, 2025 · 51m
1 Konings 20:30-43
Feb 4, 2025 · 44m
1 Konings 20:23-30
Jan 27, 2025 · 41m
1 Konings 19:19-21
Jan 13, 2025 · 43m
https://www.youtube.com/live/sqFAZWQhh0c?si=D3t92UCr06L9jwgA
Jan 6, 2025 · 24m
1 Konings 18:19-40 | In 'n post-christelike wêreld wys die HERE dat Hy die enigste ware God is. So, volg Hom! Dis so goed!
Dec 17, 2024 · 47m
https://www.youtube.com/live/UkJr19nHjG8?si=cJM35zpyCNz76TdL
1 Konings 18:1-19 | Ons lewe in 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvaligheid.
Dec 9, 2024 · 47m
https://youtube.com/live/GrZ75XeDkBc
Numeri 21:5| God is die bepaler van ons lewenspad, dit moet in geloofsgehoorsaamheid gevolg word.
Aug 26, 2024 · 21m
Waarom, 'n vraag wat so dikwels gestel word. Waarom lei die HERE ons op hierdie pad van ons lewe? Israel kom ook nou met die waarom vraag. Die eerste rede vir Israel se ontevredenheid was dat hulle...
Psalm 68:6| ...jou eerste en laaste woorde... ooit!
Aug 26, 2024 · 33m
Ek en jy sal heelwaarskynlik nie so goed kan onthou wat ons heel eerste woorde as kinders was nie. Daarom: ek en jy, weet dalk nie wat ons eerste woorde in hierdie wereld was nie... maar maak seker...
2 Timoteus 4:6-8| Die HERE los die geloofsworstelaar in sy hinderniswedloop af en gee aan hom die ewige lewe.
Aug 26, 2024 · 23m
Die dood is 'n realiteit, maar ons is huiwerig om daaroor te praat. Die vraag is : Hoe staan ons teenoor die dood? Is dit 'n verskrikking? Kom ons kyk hoe God deur die Heilige Gees vir die apostel...
Lukas 1:8-10,22 & Lukas 24:50-53| In Christus, die ware Liturg, het ons die voltooide erediens waardeur ons verseker word van die verhoring van ons gebede en Sy liefdevolle nabyheid.
Aug 26, 2024 · 28m
Besef ons werklik die wonderlike voorreg om aan die begin van die erediens die seën van die HERE te ontvang en teen die einde van die erediens na ons huise te gaan nadat ons sy seën ontvang het? In...
Is this your podcast?
Claim Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.