
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Sermons
Johannes 7 : 37-39| Jesus Christus is die ware Watervoorsiener wat ons red van die ewige woestyndors en maak ons deur sy Heilige Gees lewende fonteine in hierdie dor wêreld.
Aug 26, 2024 · 19m
Christus rig op die huttefees in ons teksvers die uitnodiging: "As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink!" Die huttefees was die fees van die waters, die fees wat die volk herinner het aan...
Jos. 4:5-7| Wat beteken hierdie klippe?
Jul 8, 2024 · 31m
(1) Die Here gee gedenktekens sodat ons Sy werke sal onthou en (2) sodat ons aan die opkomende geslagte kan getuig! https://youtube.com/live/yFMXehK23CQ
Jak. 4:1-3| Jakobus Reeks: Konflik in die kerk
Jun 24, 2024 · 30m
(1) Hedonisme is eie aan aardse wysheid en dit bring konflik in die kerk en (2) dit tas die gebedslewe radikaal negatief aan https://youtu.be/Yo4cwEKU9Ak
Ps. 40| Psalms, Boek 1-Reeks: Wat die Here wil, wil ek
Jun 18, 2024 · 33m
(1) Die Here Jesus Christus het Hom gewillig vir ons oorgegee (2) en Hy is die rede waarom ons gewillig-dankbaar die Here se hulp kan verwag https://youtube.com/live/XtRmg_BNzwM
Jak. 3:15-18| Jakobus Reeks: Aardse en hemelse wysheid
Jun 14, 2024 · 34m
(1) Die oorsprong en effek van die aardse wysheid en (2) die oorsprong en effek van die hemelse wysheid. https://youtu.be/gwIrtI-lCd0
Ps. 39| Psalms, Boek 1-Reeks: 'n Vreemdeling en bywoner by die Here
Jun 14, 2024 · 23m
(1) Vreemdelinge onder die mense, (2) Bywoners op aarde, (3) Vreemdelinge en bywoners by die Here https://youtu.be/Mws0gifPOvM
Jak. 3:13,14| Jakobus Reeks: Het ons die wysheid wat van bo kom?
May 30, 2024 · 32m
(1) Wysheid moet getoets word aan die hand van (2) gedragspatrone en (3) gesindheid. https://youtu.be/EUp4RAnyrVk
Geselekteerde tekste| "Wat van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?"
May 20, 2024 · 33m
(1)Wat is die standaard waarvolgens God mense oordeel en (2)kan enigiemand van Sy oordeel verontskuldig word? (3)Wat dan van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het...
Jak. 3:1-12| Jakobus Reeks: Tem die tong
May 20, 2024 · 36m
(1) Struikelende tonge (2) verwoestende tonge (3) getemde tonge. https://youtube.com/live/timUCGlyfh4
1 Kor. 1:4-9| Vyf genadewerke van God in gelowiges
May 20, 2024 · 33m
(1) Ons dank die Here vir sy prestasies in ons: (2) Sy verryking,(3) die vrug van bekering, (3) die verwagting van die wederkoms, (4) ons blaamloosheid in, en (5) verbondeid met Christus...
Ps. 38| Psalms, Boek 1-Reeks: Genesing vir die sondesiekte
May 20, 2024 · 33m
(1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs
Jak. 2:18-26| Jakobus Reeks: Het jy geloof soos demone of soos Abraham en Ragab?
May 20, 2024 · 32m
(1) Het jy net kennis van God, of (2) glo jy die daadwerklik? https://youtube.com/live/yEvf094ZVT0
Mat 5:3| ... kan 'n arme van gees ook ryk wees...?
Apr 18, 2024 · 35m
https://youtube.com/live/XRFxk07tSY8
1 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking?
Apr 8, 2024 · 33m
(1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer!...
Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie."
Apr 2, 2024 · 31m
(1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde? https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA
Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe
Mar 25, 2024 · 33m
(1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI
Spr. 30:15,16| "Genoeg!"
Mar 11, 2024 · 28m
(1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY
Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk.
Mar 4, 2024 · 23m
(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBY
Is this your podcast?
Claim Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.