
Sermons

10 Mar 2024 Daleen Booysen Die Krag Van Jou Hart
Mar 11, 2024 · 49m
Jou Lewe begin in jou hart en is 'n prentjie van wat jy in jou hart glo
3 Mar 2024 Stefan Lombard The Value You Have In Christ
Mar 4, 2024 · 44m
Your real identity and value is found in Christ

25 Feb 2024 Fanna Harmse Die Geheim
Feb 26, 2024 · 45m
Alles wat nodig is vir jou en my om 'n suksesvolle en vol lewe te lei, is opgesluit in die Bybel

18 Feb 2024 Fanna Harmse Lofprysing Die Keuse
Feb 19, 2024 · 35m
Lofprysing te midde van omstandighede is 'n Opdrag en dra groot krag!

11 Feb 2024 David Jansen Van Vuuren - The Gospel
Feb 12, 2024 · 31m
Today's message is focused on The Gospel. We're looking at: 1. What is the Gospel 2. What do we do with the Gospel & 3. What is the effect of the Gospe

4 Feb 2024 Fanna Harmse Belangrik Genoeg
Feb 5, 2024 · 38m
God kan, wil en sal jou gebruik - Wees net beskikbaar!

28 Jan 2024 Fanna Harmse Geen Keer
Jan 29, 2024 · 43m
Met 'n openbaring van God se liefde en dat niks ons daarvan kan skei, behoort ons Onkeerbaar te wees.


14 Jan 2024 Fanna Harmse Dankbaarheid en die Keuse
Jan 15, 2024 · 32m
Om dankbaar te wees is een ding maar om Dankie te sê is iets heeltemal anders

7 Jan 2024 Fanna Harmse Moedswillige Dankbaarheid
Jan 8, 2024 · 42m
Om dankbaar te wees is 'n keuse wat vloei vanuit verhouding

17 Des 2023 Fanna Harmse Dankbaarheid
Dec 18, 2023 · 1h 13m
Ons kyk terug na 2023 met Dankbaarheid in ons harte

3 Des 2023 Fanna Harmse Dit Is Binne Jou Vermoë
Dec 4, 2023 · 35m
Jy kan jou nuus-hooftrekke self skryf!

26 Nov 2023 Fanna Harmse Diensbaarheid, 'n Bewys Van Grootheid
Nov 27, 2023 · 44m
In die koninkryk van God is Grootheid of Belangrikheid of Leierskap of 'Greatness' nie STATUS nie maar Diensbaarheid!

19 Nov 2023 Fanna Harmse Transformasie 5 - Tyd Sal Leer
Nov 20, 2023 · 41m
Sukses word nie bepaal deur die oes wat ons maai nie, maar deur die Saad wat ons saai!

12 Nov 2023 Fanna Harmse Transformasie 4 - Probeer Is Nie Genoeg
Nov 13, 2023 · 39m
Hou op Probeer en Doen!

5 Nov 2023 Fanna Harmse Transformasie 3 - Meer as net Hoop
Nov 6, 2023 · 40m
Verander jou gewoontes dan transformeer jou Lewe!

29 Okt 2023 Fanna Harmse Transformasie 2 - Die Waarheid Van Jou Lewe
Oct 30, 2023 · 40m
Jy is wie God en Sy Woord sê jy is!

22 Okt 2023 Fanna Harmse Transformasie 1 - 'n Heilige Ontevredenheid
Oct 23, 2023 · 40m
Ons moet Heilig Ontevrede wees sodat Transformasie kan plaasvind!

15 Okt 2023 Fanna Harmse 'n Resep Vir Mislukking
Oct 16, 2023 · 36m
As jy op jouself en eie krag staatmaak, is dit 'n resep vir mislukking!

8 Okt 2023 Fanna Harmse God Is...Onveranderlik
Oct 9, 2023 · 30m
Die feit dat God nie verander nie, maak dat ons totaal op Hom kan staatmaak en vertrou en dit bring Standvastigheid
Is this your podcast?
Claim KLC Malmesbury for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow KLC Malmesbury in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.