
Sermons

1 Okt 2023 Fanna Harmse God Is...Ek Is
Oct 2, 2023 · 37m
Ek Is, is alles wat jy nodig het in elke situasie

24 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Heilig
Sep 25, 2023 · 34m
Ons aanbid 'n Heilige God en daar is niemand of niks soos Hy!

17 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Liefdevol
Sep 18, 2023 · 33m
God is 'n Liefdevolle Vader wat jou onvoorwaardelik liefhet

10 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Betroubaar
Sep 11, 2023 · 42m
God is absoluut Betroubaar en dit bring Sekerheid in 'n Onseker wêreld

3 Sep 2023 Fanna Harmse God Is..Barmhartig
Sep 4, 2023 · 25m
God behandel jou en my beter as wat ons verdien - Dit is Barmhartigheid

27 Aug 2023 Fanna Harmse Die Krag Van 'n Skaduwee
Aug 28, 2023 · 38m
Ek en jy gooi 'n skaduwee of ons wil of nie. Is dit positief of negatief?

20 Aug 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 6 - Jou Wonderwerk Is In Jou Midde
Aug 21, 2023 · 39m
Hou op soek na die oplossing daar vêr buite, dit is in jou hand en in jou huis

13 Aug 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 5 - Die Senior Vennoot
Aug 14, 2023 · 45m
Die HG is die mees belangrikste Persoon in die vervulling van ons drome

6 Aug 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 4 - Vermenigvuldiging Is Die Antwoord
Aug 7, 2023 · 34m
Soos wat jy ander help om hulle droom te bereik, vergroot en vermeerder jy jou hulpbronne of 'resources' om jou droom te vervul - Vermenigvuldiging is die antwoord.

30 Jul 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 3 - Groei en Versorg Jou Droom
Jul 31, 2023 · 37m
Drome vat tyd en toewyding - Druk deur en moenie moedeloos word nie

23 Jul 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 2 - God Se Droom Begin In Jou Hart
Jul 24, 2023 · 34m
Bewaar jou hart meer as alles!

16 Jul 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 1 - Ontdek Jou Droom
Jul 17, 2023 · 31m
God het 'n droom oor jou en vir jou


25 Jun 2023 Fanna Harmse Dit is volbring!
Jun 26, 2023 · 41m
Tetelestai - Dit is Afgehandel en Uitgesorteer 2000j gelede!



4 Jun 2023 Fanna Harmse Aktiewe Genade
Jun 5, 2023 · 37m
Genade is Aktief want dit waag uit in Geloof!

28 Mei 2023 Marnes Nel Een met die Vader
May 29, 2023 · 1h 9m
Die skeidsmuur tussen ons en God is verwyder en ons is nou een met Abba Vader

21 Mei 2023 Fanna Harmse Victim of Victor
May 22, 2023 · 40m
Die keuse is joune - Jy self of God In en Deur jou

14 Mei 2023 Anne Harmse Perfekte Agape
May 15, 2023 · 38m
Ons het nodig om 'n Openbaring te kry van hoe lief God ons werklik het
Is this your podcast?
Claim KLC Malmesbury for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow KLC Malmesbury in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.