Getsermons

Hoop Nogtans

Hoop Nogtans bediening deur Francois Bredenkamphttps://www.facebook.com/francois.bredenkamp/https://www.youtube.com/@HoopNogtans

60 sermonsWebsite

Sermons

  • Dis maklik om ‘n front voor te hou #2520

    Dec 20, 2025 · 19m

    Dis maklik om ‘n front voor te hou en te maak asof alles reg is, terwyl jy so moedeloos is dat jy nie kans sien vir aangaan nie. ‘n Gewilde sanger Sia sing die volgende: Unstoppable All smiles, I know...

  • Ons verstaan God se hart baie keer verkeerd #2519

    Dec 20, 2025 · 25m

    n Klein seuntjie, so tien jaar oud, het die dinêr binnestap en by ’n tafel kom sit. Die kelnerin, reeds moeg ná ’n lang skof, kom vra wat hy graag wil hê.Die seuntjie kyk na die spyskaart en...

  • Ewige lewe #2518

    Dec 3, 2025 · 24m

    In die Spaanse stad Valladolid waar Christopher Columbus in 1506 sterf, staan ‘n monument ter ere van die ontdekkingsreisiger. ‘n Stukkie simboliek ingebou in die monument is ‘n aardbol met ‘n band...

  • Wees oud met waardigheid #2517

    Nov 23, 2025 · 22m

    Dis maklik vir ‘n persoon in hul senior jare om te voel dat hulle waardeloos is, oorbodig, selfs onwelkom, ‘n oorlas vir die samelewing. Om te voel jy word eenkant toe gestoot, miskien verdra, maar...

  • Die waarheid is: God gaan vir die hart! #2516

    Nov 21, 2025 · 24m

    In die rolprent A few Good Men is daar ‘n toneel uit ‘n militêre verhoor. Kolonel Natan R Jessep onder kruisondervraging. Die prokureur Lt Daniel Kaffee is baie direk: Hy wil by die waarheid uitkom....

  • Daar is hoop vir hooplose mense #2515

    Nov 21, 2025 · 22m

    Die Centers for Disease Control and Prevention (CDC) in die VSA het in 2023 omvattende navorsing onder Amerkiaanse tieners gedoen. Hul bevindings is kommerwekkend. Meer as ’n kwart van Amerikaanse...

  • Gód kan deur die grens van die hooplose situasie breek #2514

    Nov 21, 2025 · 21m

    Vir baie jare het mense geglo dat dit onmoontlik is om die klankgrens te breek. Sou jy vinniger vlieg as die spoed van klank – om en by 1100 km per uur – dan sal jou vliegtuig disintegreer. Dit sal...

  • Niks gebeur sommer net nie! #2513

    Nov 21, 2025 · 31m

    Victor Frankl was ‘n Joodse psigiater voor die Tweede Wêreldoorlog in Weenen, Oostenryk. In sy werk Man’s search for meaning, gepubliseer in 1946, net na die oorlog, verduidelik hy hoe die sentrale...

  • God kan ingryp in die mees hopelose situasies - 2 Konings 4:38-41 #2512

    Nov 21, 2025 · 23m

    Jare gelede het ‘n mnr Van der Merwe vir die Waterraad in Namibië gewerk. Op ‘n dag was hy in die Namibwoestyn op pad Walvisbaai toe. Sy voertuig oorverhit en gaan staan. Hy besef dit kan tot twee dae...

  • Hierdie waarhede dra jou deur die moeilikste tye #2011

    Nov 21, 2025 · 24m

    Rebecca St James is een van die groot name in die kontemporêre Christelike musiekwêreld. Sy is gebore in Australië. Haar pa het groot musiekbyeenkomste gereël in Australië, en was baie suksesvol. Maar...

  • ‘n Mooi toekoms belowe - Psalm 37:37 #2510

    Nov 21, 2025 · 20m

    Dr Winter, hoogsbekwame geneesheer in Chicago ‘n aantal jaar gelede word wakker gebel een uur die oggend. Hul benodig hom dringend by die hospitaal. ‘n Seun is ernstig beseer in ‘n ongeluk. Daar is...

  • Hoe sieker jy is, hoe meer opreg bid jy - Psalm 6 #2509

    Nov 21, 2025 · 24m

    Ek dink ‘n mens bid anders wanneer jy regtig siek is. Hoe sieker jy is, hoe meer opreg bid jy. Jy steek niks weg vir God nie. Jy kruip nie weg agter mooi woorde nie. Jy is nie gepla of jy die korrekte...

  • 'n Rede om optimisties te wees - Psalm 27 #2508

    Nov 21, 2025 · 22m

    ’n Hele paar jaar gelede slaap ek een nag in ‘n gastehuis in die Karoo. Ek word wakker in die middel van die nag. Alles is donker om my. Stikdonker. Die gordyne hou die sterrelig buite. Ons is so...

  • Staan uit weens jou Persoonlike integriteit - Psalm 15 #2507

    Nov 21, 2025 · 38m

    Op 22 Februarie 2011 sal onthou word as die dag toe ‘n aardbewing verwoesting in Christchurch aangerig het. 185 sterf in die aardbewing. 115 van hulle toe die CTV gebou inmekaar stort. 62 persent...

  • Dawid kry te doen met valse beskuldigings - Psalm 26 #2506

    Nov 19, 2025 · 20m

    Die New York Post berig op 5 September 2025 oor Bryan Hooper wat na 27 jaar in die tronk vrygelaat is. Hy was in die tronk vir die moord op ‘n 77-jarige vrou in 1998. Al die tyd onskuldig. Die...

  • Dawid leer ons bid wanneer jy nie weet wat om te doen nie - Psalm 5 #2505

    Nov 19, 2025 · 31m

    Dalk onthou jy die rolprent Cast Away, vrygestel in 2000 met Tom Hanks in die hoofrol. Hanks speel die rol van Chuck Noland wat vir FedEx werk. Noland se vliegtuig val en hy spoel uit op ‘n verlate...

  • Dawid het die swaarkry kant van die lewe geken - Psalm 16 #2504

    Nov 19, 2025 · 30m

    Dawid het die swaarkry kant van die lewe geken. Praat van tragedie, teleurstelling, trauma, trane en teenspoed. Hy het dit alles geken. Vir jare moes hy vlug vir koning Saul wat hom met ‘n passie...

  • Dawid in 'n dorre woestyn - Psalm 63 #2503

    Nov 18, 2025 · 19m

    n Paar jaar gelede het ek die geleentheid gehad om ‘n paar dae in die Australiese Outback deur te bring in die omgewing van Uluru, ‘n massiewe rooi sandsteenformasie 348 meter hoog en ‘n omtrek van...

  • Gee jou kommer oor aan die HERE - Psalm 55_23 #2502

    Nov 18, 2025 · 25m

    Bondi Beach in Sydney is een van Australië se mees gewilde strande, en ‘n TV program oor hul lewensredders wek wêreldwye waardering vir hulle. Nie sonder rede nie. In hul jaarverslag vir 2023-2024...

  • Die domste dinge wat Dawid ooit gedoen het - Psalm 34 #2501

    Nov 18, 2025 · 25m

    Ons almal het seker een of ander storie oor ‘n dom ding wat ons gedoen het. Soms is dit humoristies. Soms met verreikende gevolge. Psalm 34 is een van die mees inspirerende psalms in die Bybel. Maar...

Is this your podcast?

Claim Hoop Nogtans for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.

Claim this podcast

Take these sermons with you.

Follow Hoop Nogtans in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.

Download on the App StoreGet it on Google Play

Join our newsletter

We will deliver product news and updates straight to your email like that Raven delivered food to Elijah. Subscribe 👇

Getsermons

Getsermons provides a seamless way to discover sermons by preachers, churches and topics.

Download on the App Store
Get it on Google Play

Connect with us

© 2026 Getsermons App LTD. All rights reserved.