
Hoop Nogtans
Hoop Nogtans bediening deur Francois Bredenkamphttps://www.facebook.com/francois.bredenkamp/https://www.youtube.com/@HoopNogtans
Sermons

Hoe lyk die fondasie
Jun 1, 2026 · 25m
Ek staan ‘n paar jaar gelede voor City Hall in San Francisco. Dit laat my dink aan die Uniegebou in Pretoria. Die belangrikste regeringskantore in San Francisco is in hierdie imposante gebou. In...

So maklik mislei
May 22, 2026 · 26m
n Plasing op Facebook ‘n paar dae gelede trek my aandag. ‘n Amerikaanse soldaat is aan die woord, een wat onlangs in Israel diens gedoen het. Hy praat oor ‘n Bybelse drankie wat net twee bestanddele...

Jy hoef nie bang te wees vir die dood nie
May 22, 2026 · 24m
Daar is ‘n ongemaklikheid by baie mense om te praat oor die dood. Hoeveel keer hoor het ons al gehoor iemand sê iets soos, “As daar iets met my gebeur, onthou tog my begrafnisboekie is bo in my kas in...

God meet nie jou bruikbaarheid volgens jou ouderdom nie
May 8, 2026 · 26m
Vir baie jare het die samelewing van ‘n mens verwag dat jy sal aftree as jy ‘n sekere ouderdom bereik. Daar is vir mense gesê:Dis tyd om af te skaal. Laat die jonger generasie die leisels oorneem....

God se antwoord vir jou hooploosheid
Apr 27, 2026 · 36m
Steve Jobbs se naam is sinoniem met die Apple maatskappy se sukses. Steve Jobbs was die dryfkrag agter so baie innovasies wat vandag alledaags is: Apple Mac, persoonlike rekenaars wat jy saam met...

God se plan met jou is groter as jou verlede!
Apr 23, 2026 · 32m
‘n Artikel ‘n paar jaar gelede in Golfdigest, die bekende tydskrif vir gholfentoesiaste, fokus op waar die woord mulligan in gholf sy oorsprong het. Een moontlike verklaring is dat David Mulligan,...

‘n Moet-lees-gedeelte vir enigeen wat eensaam, angstig en vreesbevange is
Apr 23, 2026 · 22m
‘n Artikel op news.com.au op 25 Desember 2025 berig oor die ‘Lost generation’: Hidden crisis creeping into Australia. Miljoene mense regoor die wêreld sluit hulself in hul blyplekke toe, soms vir...

Die Opstanding van Jesus
Apr 23, 2026 · 25m
‘n Geliefde opvoedkundige speletjie met kinders behels dat ‘n mens saam met ‘n kind ‘n torinkie met plat houtblokkies bou. Een vir een trek julle versigtig ‘n blokkie op ‘n slag uit totdat die...

Dawid vra om nuutgemaak te word
Mar 29, 2026 · 30m
Die kerkvader Augustinus het as jongman sy rug op die Christelike geloof gedraai en homself oorgegee aan ‘n sondige lewenstyl. Hy kom kragdadig tot bekering, en sy hele lewe verander. Hy keer terug na...

God wil keer dat jou lewe uitmekaar rafel
Mar 29, 2026 · 20m
Ek onthou die dag nog so goed. Baie jare gelede is ek besig om aan my verhandeling vir my meestersgraad te werk. Ek werk destyds op ‘n ou Burroughs rekenaar. Dis ‘n massiewe rekenaar wat die hele...

Stel jou vertroue in die God wat nooit teleurstel
Mar 29, 2026 · 26m
Die Griekse filosoof Diogenes (oorlede 323 v.C.) het besonderse maniere gehad om sy wysheid oor te dra. Een hiervan was om met ‘n lantern te loop en soek na iets - helder oor dag. Natuurlik sou...

As Job maar geweet het van Jesus. Deel II
Mar 14, 2026 · 23m
Aaron Beck het baanbrekerswerk gedoen om depressie te verstaan en te behandel. Hy identifiseer dat iemand met depressie drie negatiewe sienings het:1. Negatiewe siening van hulself’n Persoon begin glo...

As Job maar geweet het van Jesus #2606
Mar 14, 2026 · 25m
Kelly Pruitt was ‘n bekende skilder en beeldhouer wat in 2009 oorlede is. Sy laaste jare het hy deurgebring op ‘n plaas naby die Rio Grande rivier in die suidweste van die VSA. ‘n Paar weke voor sy...

Ek is eenvoudig geroep om getrou te wees #2605
Feb 22, 2026 · 30m
In die boek Second Calling skryf Dale Bourke dat sy jare gelede ’n konferensie bygewoon het. Toe dit verby was, het haar vriend Bruce aangebied om haar lughawe toe te neem. Net toe hulle wou...

Die ouer broer #2604
Feb 21, 2026 · 29m
Die spesifieke Sondag is die kerk gepak. Dis kindertoewyding die oggend en daar is baie familie en vriende om die geleentheid met die gesin te deel. Ek is dankbaar om die oggend die geleentheid te...

‘n Verkeerde siening van die Vader se hart #2603
Jan 25, 2026 · 21m
Rosaria Butterfield was ’n universiteitsprofessor, ’n ateïs, en openlik gekant teen die Christelike geloof. Sy het geglo dat Christenskap skadelik is vir mense en intellektueel minderwaardig. Nadat sy...

Die Verlore Seun #2602
Jan 20, 2026 · 23m
Aljazeera berig op 21 Julie 2025 uit Palkistan dat die owerhede minstens 13 mense, insluitende ‘n stamleier, in hegtenis geneem het op wat as ‘n eerwraakmoord (“honour killing”) beskou word. Bano Bibi...

Ontdek of Herontdek Die hart van God vir jou #2601
Jan 5, 2026 · 18m
Onthou jy nog die liedjie “Nobody likes me, everybody hates me, I guess I’ll eat worms!”Die liedjie gee nogal weer hoe baie mense voel. Oor hulself. Hoeveel mense voel niemand is lief vir hulle nie....

Voel dit tevergeefs? #2522
Jan 5, 2026 · 26m
In die Griekse mitologie is daar die storie van Sisyfus, die stigter en koning van Korinte (Efyra). As mens was hy aanmatigend en arrogant, en die gode straf hom. In die onderwêreld kry hy die taak om...

Glo ek regtig dat Jesus Christus die Here is? #2521
Dec 23, 2025 · 23m
Katarina die Grote, keiserin van Rusland het in 1787 ’n grootskaalse inspeksiereis onderneem langs die Dnieper River. Die reis is gereël deur Grigory Alexandrovich Potemkin (Potjomkin), een van...
Is this your podcast?
Claim Hoop Nogtans for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Hoop Nogtans in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.