
Hoop Nogtans
Hoop Nogtans bediening deur Francois Bredenkamphttps://www.facebook.com/francois.bredenkamp/https://www.youtube.com/@HoopNogtans
Latest sermon
JOU DOEN-DIT-SELF GELOOF GAAN JOU NIKS BAAT NIE (Psalm 46) ep. 2638
Nov 16, 2026 · 33m
Psalm 46 – JOU DOEN-DIT-SELF GELOOF GAAN JOU NIKS BAAT NIEOns was gewoond daaraan as jy meubels koop, dan gaan kies jy jou meubels by die winkel, jy betaal daarvoor – of jy reël hoe jy dit gaan...
More sermons

STAP WEG VAN JOU TELEURSTELLING ‘N MOOI TOEKOMS BINNE! (Kol. 4:10) ep. 2637
Nov 9, 2026 · 33m
STAP WEG VAN JOU TELEURSTELLING ‘N MOOI TOEKOMS BINNE!“Chuck” Colson iemand wat vinnig opgang gemaak in die Amerikaanse politiek totdat hy een van die magtigste mense in Washington geword het. In 1969...

SPEEL KLAAR MET KOMMER - DIE ENIGSTE EFFEKTIEWE MANIER (Kol. 4:12-13) ep. 2636
Nov 5, 2026 · 25m
Ons assosieer die naam Mark Twain met stories soos Tom Sawyer en Huckleberry Finn. Mark Twain was ‘n gewilde spreker en het wêreldwyd gereis. ‘n Groep van sy bewonderaars wou hom graag met sy...

AS ONS MAAR NET SOU LEEF WAT ONS PREEK ep. 2635
Oct 12, 2026 · 44m
AS ONS MAAR NET SOU LEEF WAT ONS PREEKIn haar outobiografie Climbing, memories of a misionary's wife, vertel Rosalind Goforth van haar 47 jaar as 'n sendeling saam met haar man, Jonathan in China....

LEEF IN OORWINNING OOR DIE LEUENS VAN DIE DUIWEL ep. 2634
Oct 4, 2026 · 39m
Leef in oorwinning oor die leuens van die duiwel. Die Sydney Morning Herald berig op 10 Julie 2014 oor die Raëliane in Australië, in ‘n artikel, “Raelians and other UFO cults stand firm on their...

GOD SE PLAN VIR JOU IS ‘N VERANDERDE LEWE (Kol. 1:28) ep. 2633
Oct 4, 2026 · 26m
Robert Robinson is in die 1700's in Engeland gebore. As 'n jong man het hy onder die invloed van die bekende Metodiste-prediker, George Whitefield, gekom. Robert het 'n Christen geword en toe sy...

HOE OM SINVOL TE BID (Kol. 1:9-14) ep. 2632
Sep 20, 2026 · 37m
Bronnie Ware (gebore in 1967) is ‘n Australiër wat mense versorg gedurende die laaste fase van hulle lewe hier op aarde. Sy het jare lank na mense geluister wat juis in hierdie fase van hulle lewe...

VOORKOMING VAN SEERKRY IN DIE KERK
Sep 7, 2026 · 37m
VOORKOMING VAN SEERKRY IN DIE KERK: Ek onthou nog goed die Saterdagoggend voordat ek verwelkom sou word deur die nuwe gemeente wat my beroep het. Ek is vinnig by Game in om ‘n paar goedjies vir ons...

JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! ep. 2631
Sep 7, 2026 · 32m
JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! In die jaar 1893 bied die Amerikaanse stad Chicago, Illinois ‘n wreldklas skou aan om Christopher Columbus se vaart na Amerika te vier. Meer as 21 miljoen...

Genade-deurdrenkte verhoudings
Aug 30, 2026 · 41m
Genade-deurdrenkte verhoudingsDaar was ’n tyd toe Hansie Cronjé een van die mees gerespekteerde mense in Suid-Afrika was.Hy was nie net die kaptein van die Proteas nie. Hy was ’n volksheld. Onder sy...

Christus het jou vrygemaak – bly daarom vry!
Aug 14, 2026 · 32m
In die animasiefliek Despicable Me maak ons kennis met Felonius Gru – ’n onaangename karakter wat hom skynbaar verlustig in allerhande bose planne. Maar alles begin verander wanneer drie...

Paulus se woorde
Aug 14, 2026 · 31m
Ek vrees dat ek tevergeefs aan julle gearbei het(Galasiërs 3:24–4:11). Ek onthou, toe ons nog in Nieu-Seeland gewoon het, hoe die hele land ‘n paar keer aangegryp is deur die massa-stranding van...

DIE KRUIS IS GENOEG!
Jul 26, 2026 · 24m
Jare gelede, toe ons kinders nog klein was, is ons êrens heen op pad. Die pad was lank, die kinders raak verveeld, en begin stry met mekaar oor iets onbenullig. Ek doen wat ek dink my vaderlike plig...

Moenie iets probeer byvoeg by dit wat Jesus klaar gedoen het nie
Jul 26, 2026 · 34m
Vir honderde jare het pelgrims die Kerk van die Heilige Trappe in Rome besoek. Volgens oorlewering is die Scala Sancta dieselfde trappe waarteen Jesus in die paleis van Pontius Pilatus moes opstap....

God verwelkom jou!
Jul 7, 2026 · 28m
In 1973 word die liedjie “Tie a yellow ribbon round the ole oak tree” vrygestel. Die liedjieskrywers vertel van ‘n man wat na drie jaar in die tronk vrygelaat word. Hy skryf ‘n brief aan sy beminde....

Alles wat verkeerd is in my lewe kan reggestel word
Jul 7, 2026 · 26m
Op 25 September 2000 neem ‘n jongman met die naam Kevin Hins die bus na die bekende Golden Gate brug in San Francisco. Hy kan net aan een ding dink. Spring van die brug af. Maak ‘n einde aan alles....

Maak saak waar dit die meeste saak maak
Jun 27, 2026 · 33m
Soms sê een foto meer as duisende woorde.5 Junie 1989 is die dag ná die bloedige onderdrukking van wekelange studenteprotes op Tiananmen-plein in Beijing. ‘n Toneel speel af amper 40 jaar later nog...

Ons kan nie God se weë altyd verstaan nie
Jun 27, 2026 · 26m
Iemand het vertel hoe die kabeljou bedryf in die noordooste van die VSA gesukkel het om vars kabeljou betyds by die markte ver van hul af te kry. As hulle dit vries, gaan iets van die smaak verlore....

Die onveranderlike getrouheid van God
Jun 20, 2026 · 25m
Onlangse navorsing oor die grootste bekommernisse wat bejaarde mense vandag beleef, kan opgesom word as bekommernis oor wat van hulle gaan word soos hulle ouer word. Eerste op die lys van...

Ons het ‘n Redder nodig
Jun 1, 2026 · 19m
Ek staan ‘n paar jaar gelede voor City Hall in San Francisco. Dit laat my dink aan die Uniegebou in Pretoria. Die belangrikste regeringskantore in San Francisco is in hierdie imposante gebou. In...
Is this your podcast?
Claim Hoop Nogtans for free to edit this page and see how your sermons are doing in the Getsermons app. If you ever change podcast hosts, your followers and history here move with you.
Take these sermons with you.
Follow Hoop Nogtans in the Getsermons app to get every new sermon, build playlists, and pick up right where you left off.